Bean is Laat

Trip Start Jun 29, 2007
1
6
10
Trip End Jul 01, 2007


Loading Map
Map your own trip!
Map Options
Show trip route
Hide lines
shadow

Flag of Namibia  ,
Saturday, June 30, 2007

Ons moet Etosha toe ry. Vroeg is ons uit die bed uit. Wag net vir Bean want ht ry saam. Kar is gepak met alles wat ons dalk behoort nodig te kry vir die trip op Etosha toe en die kampery. Bean is laat (soos gewoonlik) so ons kom eers laterig uit windhoek. Breakfast sal geëet word op Okahandja, maar ons skip dit en ry deur Otjiwarongo toe.  Ons stop toe op Otjiwarongo om ontbyt te eet by Super Spar. Ons soek brotchens en kry nie in Spar nie. Die P'nP het gehad. 'n Kas bier is ook deel van die inkopielys, want Eileen se pa sit droogt in die panne. Daar word by Bean se pa gestop in Otjiwarongo, want die man het nie beddegod nie. Nou is dit die pad op Otavi toe wat voorlê. Maar vir ry is ons nie bang nie.
Print this entry Otjiwarongo hotels

Table of Contents