|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mariatrosterstrasse 174, Graz, Styria, Austria
Die kaalkop man lê nou al vir ure en rondrol om die dag te beplan, dus skryf ek gou oor die gebeure van gister Ek wonder of mense besef watter prestasie ons seuns bereik het! Om dit in perspektief te stel - in 2004 kon ons net in een van die kategorieë die finaal haal. Ons het nie net in 2 kategorieë die finaal gehaal nie maar ons het ook die ho...
A travel blog entry from Graz by affie-koorWie laat kom en deur vensters klim om die 2 euro te ontduik.... begin die dag op 'n vroeg oggend hoogtepunt saam met Mnr du Plessis, met tienstelle trappe voor 'n pragtige kerkgebou (Miskien gepas vir die oortreders) Na 'n heerlike ontbyt, vertrek die affie-koor na die Orpheum. Die oomblik van waarheid het aangebreek. Almal op die verhoog laat r...
A travel blog entry from Graz by affie-koorBaie dankie aan al die ouers en geliefdes wat sulke mooi boodskappe vir ons skryf. Ek het dit uitgedruk en sal vir die seuns môre met ontbyt lees! Ek moet omverskoning vra vir enkeles. Dit moet die moëe verstand wees, maar ek het van die dubbele boodskappe probeer uitvee en toe perongeluk die verkeerdes uitgevee. Tertius en Elize - julle eerste ...
A travel blog entry from Graz by affie-koorMet 'n rit oor die bekende Blau Donau verlaat ons Wene, en begin ons optog na die W♪reld Koorspele. Vandag word daar tyd geneem om bekend te raak met die omgewing. Die bekende skryfster, Elfrieda Werthann (vriendin van Mimi Coertse), verwelkom die Affie-Koor by Hotel Stoiser. Ons maak ons weg met die trem na die Stadshalle om te sien waar ...
A travel blog entry from Graz by affie-koorSearch Pricing and Availability |